Kaapse Wynland spog met 50 bewaringskampioene

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Hierdie bewaringskampioene van die Kaapse Wynland is leiers in die wynbedryf as dit by bewaring kom en bewaar twee groot biodiversiteitsgebiede: die Kaapse Blommeryk en die vetplante in die Karoo.

Albei is ’n unieke habitat vir baie skaars en bedreigde spesies.

Gelukkig is die Suid-Afrikaanse wynplase bewaarders van hierdie gebiede en die getal wynplase wat hier voorvat, is nou amptelik 50 met die onlangse insluiting van Diemersdal (Durbanville) en Cavalli (Stellenbosch). Saam besit hierdie 50 bewaringskampioene 43 000 ha grond, waarvan 23 000 ha bewaar word as deel van die Kaapse Blommeryk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Manchester United 1
Arsenal 1
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos