Kleine Zalze beste uit SA op dié internasionale lys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kleine Zalze vier vanjaar 25 jaar van wynmaak en die span skryf die gehalte van die wyne wat hulle maak toe aan die plaas se unieke en diverse terroir.
Kleine Zalze vier vanjaar 25 jaar van wynmaak en die span skryf die gehalte van die wyne wat hulle maak toe aan die plaas se unieke en diverse terroir.

’n Shiraz uit Stellenbosch is die enigste plaaslike wyn wat met grand goud vereer is op die 30ste Mundus Vini Grand- internasionale wynprysgeleentheid.

Kleine Zalze se Family Reserve Shiraz 2018 is die enigste wyn van Suid-Afrika wat met die hoogste lof van grand goud bekroon is.

Geborg deur:
Die Mundus Vini-kompetisie in Duitsland het onlangs die Kleine Zalze Family Reserve Shiraz 2018 bekroon met ’n Grand Gold-toekenning asook die Best of Show SA Red-trofee.
Om Kleine Zalze se wyne aanlyn te bestel, besoek gerus www.kleinezalze.co.za

Kleine Zalze Family Reserve Shiraz 2018
Kleine Zalze Family Reserve Shiraz 2018

Hierdie spesiale 30ste uitgawe van die pryse het vanjaar ’n rekordgetal van 3 022 wyne van oor die wêreld heen vereer.

Hierdie wyne sluit 43 grand goud, 1 685 goud en 1 294 silwer in.

Die ingeskrewe wyne vir die Mundus Vini Lente-proe kom van 42 verskillende lande.

SA Mundus Vini-wenners

Grand goud:

  • Kleine Zalze Family Re­serve Shiraz 2018

Goud:

  • Leopards Leap Special Edition Pinotage 2020
  • De Wetshof Estate The Site Chardonnay 2019
  • D’Aria The Wild Thing Sauvignon Blanc 2021
  • Boschendal Chardonnay Pinot Noir Brut
  • Old Road Wine Co. Juliette Sauvignon Blanc 2021
  • Boschendal Black Angus 2018
  • Boschendal Pinotage 2018
  • Old Road Wine Co. 12 Mile Syrah 2018
  • Backsberg Pinotage 2019
  • Vineyard Friends Pinotage 2020
  • Bellingham The Bernard Series Old Vine Chenin Blanc 2021
  • Fryer’s Cove Grenache Cinsault 2021
  • Franschhoek Cellar Pino­tage 2020
  • Boschendal Stellenbosch Cabernet Sauvignon 2018
  • Survivor Chenin Blanc Reserve 2020
  • Survivor Pinotage 2020
  • Survivor Syrah 2020
  • Survivor Cabernet Sauvignon 2020
  • Survivor Chardonnay 2020
  • Glen Carlou Grand Classique 2020
  • Glen Carlou Cabernet Sauvignon 2020
  • Dornier Equanimity Cabernet Sauvignon 2018
  • Kleine Zalze Vineyard Selection Chardonnay 2021
  • Kleine Zalze Family Re­serve Cabernet Sauvignon 2018
Rand - Dollar
16.44
+0.1%
Rand - Pond
19.80
+0.1%
Rand - Euro
16.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,781.03
+0.1%
Silwer
20.22
-0.3%
Palladium
2,149.50
-0.1%
Platinum
935.50
-0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,022
0.0%
Alle aandele
70,741
0.0%
Hulpbronne 10
63,315
0.0%
Industriële 25
86,967
0.0%
Finansiële 15
16,154
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos