Kleine Zalze wen weer

akkreditasie
Kleine Zalze is as kelder van die jaar aangewys in die 2021 Platter’s-wyngids. Op die foto is (van links na regs) die gids se uitgewer JP Rossouw saam met die Kleine Zalze-span Alastair Rimmer (keldermeester), Kobus Basson (eienaar) en RJ Botha (hoofwynmaker).
Kleine Zalze is as kelder van die jaar aangewys in die 2021 Platter’s-wyngids. Op die foto is (van links na regs) die gids se uitgewer JP Rossouw saam met die Kleine Zalze-span Alastair Rimmer (keldermeester), Kobus Basson (eienaar) en RJ Botha (hoofwynmaker).

Met nie minder as sewe vyfsterwyne in die Platter’s-wyngids, het die Stellenbosse Kleine Zalze vanjaar ook die titel as die gidskelder van die jaar ingeoes.

Kleine Zalze is ook in Oktober by die Old Mutual-trofee-wynskou aangewys as die suksesvolste produsent.

Die Platter’s by Diners Club South African Wine Guide 2021 is verlede week bekend gestel, met meer as 200 wyne wat met vyf sterre bekroon is – dubbel soveel as verlede jaar. In die boek is al die ander wyne ook wat met minder as vyf sterre bekroon is. Bestel die 2021-uitgawe van die Platter’s-wyngids vir R360 deur www.wineonaplatter.com te besoek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.64
-0.1%
Rand - Pond
20.14
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,792.38
+0.2%
Silwer
20.66
-0.1%
Palladium
2,199.00
-2.0%
Platinum
942.00
-0.3%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos