Klink saam 'n glasie pinotage!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vier die lekkerte van trots Suid-Afrikaanse pinotage hierdie naweek.
Vier die lekkerte van trots Suid-Afrikaanse pinotage hierdie naweek.

As jy hierdie naweek beplan om pinotage te vier, kan dit nie meer trots of eg Suid-Afrikaans wees nie – tensy jy dit met ’n braai vier.

Pinotage word Saterdag oor die hele land heen gevier op Pinotage-dag. Hierdie dag word jaarliks elke tweede Saterdag van Oktober gevier en kelders van oor die wynlande heen maak dié dag vir hulself en besoekers spesiaal met verskeie vieringe.

Jy kan uitsien na onder meer spesiale wynproeë, afslag op wyne, aktiwiteite en kos wat gemaak is om saam met ’n glasie pinotage te geniet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos