Lorna se nageregte kan nie flop nie

akkreditasie
Lorna Greyling met ’n skeppie tuisgemaakte roomys.
Lorna Greyling met ’n skeppie tuisgemaakte roomys.

Dis nie te sê dat mense wat hou van eet, noodwendig hou van kosmaak nie. Kookkuns is immers nie ’n talent wat almal beskore is nie.

Daarom is “flop-bestande resepte”, soos wat Lorna Greyling van Hartebeespoortdam haar resepte noem, soms broodnodig.

Greyling is nie noodwendig ’n uithalerkok of -bakker nie en daarom kan sy een waarborg van haar gunsteling-inperking-resepte gee: “As ek dit kan maak, kan enigiemand.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.64
+0.5%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.76
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.17
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,858.61
+0.4%
Silwer
22.31
+1.3%
Palladium
2,036.00
+0.7%
Platinum
956.50
+0.6%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,629
+1.0%
Alle aandele
70,202
+1.0%
Hulpbronne 10
77,111
+0.8%
Industriële 25
75,579
+0.6%
Finansiële 15
16,138
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos