’n Hemelse besoek aan die Wynlande

akkreditasie
Daar is ’n spesiale proe vir Valentynsdag wat in die proelokaal aangebied word. Wees op die uitkyk daarvoor tydens Februarie. Foto’s: VERSKAF
Daar is ’n spesiale proe vir Valentynsdag wat in die proelokaal aangebied word. Wees op die uitkyk daarvoor tydens Februarie. Foto’s: VERSKAF

Die lekker deel van ’n besoek aan Simonsig is dat daar iets vir almal is – van wynproe en peuselhappies tot ontbyt en middagete én ook meer as genoeg speelplek sodat jy kinders kan saamneem. Suzaan Potgieter het die wynplaas besoek om te kyk wat hulle bied.

Simonsig is werklik ’n plek vir die hele familie en hier moet jy sommer die hele dag opsysit om die besoek terdeë te geniet.

Dié wynplaas op die Kromme Rhee-pad naby Stellenbosch spog met ’n stilte wat jy van enige plaas verwag saam met ’n uitsig oor hul wingerde. Op ’n mooiweerdag kan jy selfs Tafelberg in die verte sien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 436/6
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.97
-0.3%
Rand - Pond
19.77
+0.5%
Rand - Euro
16.79
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,815.59
+0.0%
Silwer
21.64
+0.0%
Palladium
2,092.50
+1.8%
Platinum
962.00
+0.6%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,075
+0.1%
Alle aandele
69,782
+0.1%
Hulpbronne 10
72,710
-0.1%
Industriële 25
77,834
+0.1%
Finansiële 15
15,986
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos