Oos-Vrystaatse kaasmakers is beslis kaas!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marietjie Crowther, kaasmaker van Noah’s Cheese, se kashkaval is soortgelyk aan pecorino. Marietjie sit soms ’n lemmetjie in wat die kaas lieflik geur.
Marietjie Crowther, kaasmaker van Noah’s Cheese, se kashkaval is soortgelyk aan pecorino. Marietjie sit soms ’n lemmetjie in wat die kaas lieflik geur.

Die Oos-Vrystaat is bekend vir sy skilderagtige vergesigte, sandsteenformasies en lieflike kosmosvlaktes. Dié deel van die land lewer ook van Suid-Afrika se beste suiwel-en kaasprodukte.

Ek hou van kos en wanneer ek reis, wil ek my bestemming met elke sintuig ervaar. Dit sluit my smaakknoppies in. Is daar dan enigsins ’n beter manier as om ’n streek en sy mense aan hul kos en plaaslike produkte te leer ken? My vraatsugtige begeerte om alles in oorgawe te beleef het my die pad vanaf Bethlehem deur die Oos-Vrystaat laat vat, op soek na die kosskatte van hierdie omgewing. En die Oos-Vrystaatse suiwelboere mag met reg dink hulle is kaas.

Die Franse staan miskien bekend as die grand fromages van die kaaswêreld, maar Suid-Afrikaanse kaasmakers is beslis besig om hul merk op die sektor te maak, veral die van die Vrystaat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos