RESEP: Kerriejolyt in Tamatiestraat

akkreditasie
Tamatiestraat Curries bevat ’n rits van heerlike kerrie-resepte.Foto’s: IAN DU TOIT
Tamatiestraat Curries bevat ’n rits van heerlike kerrie-resepte.Foto’s: IAN DU TOIT

Bibberkos om die binnevlammetjie te stook. Só dink ek met die deurblaai van Reinée en Deon Terreblanche-Brand se nuwe kerriejoernaal, Tamatiestraat Curries.

Die geliefde kospaartjie van Stellenbosch se spiraalgebinde boek bied ’n spieël op ’n dekade vol speserygegeurde herinneringe van hul Tamatiestraat-koservarings en kookklasse.

Die borriegeel tamatie op die voorblad en die pragtige waterverfsketse van vars borrie op die agterblad het al die warmte van Reinée en Deon. Op elke blad is ’n resep wat ek nóú wil maak. Jou vingers sal ook jeuk om te kook dat die geure van garam masala in ’n wolk straataf warrel en tafel te dek vir ’n feesmaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.80
+0.2%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,102.50
+3.9%
Platinum
1,043.68
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos