RESEP: Lig-gestoofde koejawels in speserystroop

akkreditasie
Niks lekkerder as lig-gestoofde koejawels in speserystroop. Foto: Ian du Toit
Niks lekkerder as lig-gestoofde koejawels in speserystroop. Foto: Ian du Toit

Kook die water, suiker en speserye saam oor matige hitte en bring tot kookpunt terwyl jy roer.

Laat vinnig kook vir sowat tien minute tot dit met die helfte afgekook het; dis reg as dit ’n stroop vorm wat die agterkant van ’n metaal­lepel bedek.

Voeg nou die koejawels by, maar moenie dat dit langer as ’n minuut of so prut nie. Verwyder van plaat en laat die koejawels in die stroop afkoel. Die pitte moet net effe los wees en vorm behou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.62
+0.2%
Rand - Pond
19.51
+0.6%
Rand - Euro
16.66
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.05
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,855.59
-0.6%
Silwer
21.86
-1.2%
Palladium
2,004.00
-0.2%
Platinum
945.50
-1.2%
Brent-ruolie
113.56
+0.1%
Top-40
60,830
-0.6%
Alle aandele
67,313
-0.6%
Hulpbronne 10
73,729
-0.8%
Industriële 25
72,045
+0.4%
Finansiële 15
15,552
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos