RESEP: Smeltkool-en-worswiel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Smeltkool-en-worswiel. Foto: Ian du Toit
Smeltkool-en-worswiel. Foto: Ian du Toit

As jy net een nuwe resep op die proef wil stel, laat dit gesmelte kool wees soos die Romeine dit maak. Jy sal, soos ek, betower wees en nooit weer sonder ’n kopkool in die yskas wees nie.

Navorsing toon dat die gemiddelde Brit slegs drie resepte in hul repertoire het. Dis bevind dat die vrees om ’n resep verkeerd te kry en bestanddele te mors die hoofrede is hoekom mense verkies om maar dieselfde goed oor en oor te maak.

Die studie onder 2 000 volwassenes het getoon dat darem vier uit tien Britte meer as nege geregte uit hul kop uit kan maak. ’n Ander opname toon dat die meeste Britte meer vertroue het om geregte uit ander lande te maak as klassieke geregte uit hul eie kultuur. Meer mense kan spaghetti bolognaise uit hul kop maak as die tradisionele “Sunday Roast”. Lasagne is in die derde plek, gevolg deur chilli con carne.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.1%
Rand - Pond
20.44
-0.1%
Rand - Euro
17.21
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.15
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,789.51
-0.2%
Silwer
24.07
-0.4%
Palladium
2,015.01
+0.2%
Platinum
1,026.50
-0.5%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
-0.5%
Alle aandele
67,615
-0.4%
Hulpbronne 10
63,620
-1.0%
Industriële 25
87,147
-0.4%
Finansiële 15
14,027
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos