Sous:
Verhit die olie in ’n groot kastrol en braai die lamskenkels tot bruin reg- om. Skep die skenkels uit en hou eenkant. Braai die wildvleis in dieselfde kastrol tot bruin. Skep uit en hou eenkant.
Giet oortollige olie uit die kastrol, voeg die res van die bestanddele in die kastrol en bring tot kookpunt. Voeg skenkels en wildsvleis by, plaas die deksel op die kastrol en prut tot die vleis sag is en van die bene begin loskom vir drie tot vier uur of stoom in drukpot vir 80 minute.