Beter ambassadeurs vir ons koejawelbedryf as Willem en Marike Grobbelaar van Modderkloof in Klein Drakenstein kan daar nie wees nie.
Om saam met Willem, voorsitter van die Koejawelprodusentevereniging (KPV), deur ’n boord te kan stap, is ’n belewenis wat my liefde vir kwepers na koejawels verplaas.