Tuiskombuis-kampioen se eerste kategoriewenner is bekend.
Deona Tait van Sandown in Kaapstad se resep vir ’n botterskorsie-skilferdeegvlegsel is die wenner in die kategorie vir bykos.
Tuiskombuis-kampioen is Beeld se nuwe kookboek wat later vanjaar op die rakke sal wees.