Wat het ’n spinasie-kaaskoek en skelvispoffertjies in gemeen?
Albei is wenresepte wat in Tuiskombuis-kampioen gaan verskyn.
Tuiskombuis-kampioen, ’n kookboek wat uit ’n versameling van Beeld-lesers se gunstelingresepte bestaan, is later vanjaar op die rakke.