Tjorts op SA se eie borrels!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wyle Frans Malan van Simonsig is hier besig om sy bottels Cap Classique aan te vul voordat die kurkprop ingesit word. Foto: Verskaf
Wyle Frans Malan van Simonsig is hier besig om sy bottels Cap Classique aan te vul voordat die kurkprop ingesit word. Foto: Verskaf

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf is al net so ’n rapsie ouer as 360 jaar en het vanjaar ’n groot mylpaal in sy trotse geskiedenis behaal: Die 50ste bestaansjaar van Cap Classique, die Kaap se alombekende bottelgegiste vonkelwyn.

Luidens die Cap Classique-produsentevereniging in Suid-Afrika het die bedryf vir dié wynkategorie maar ’n beskeie begin gehad – gegrond op hoop en drome.

Dit het oor die jare só uitgebrei en gegroei dat dit vandag een van Suid-Afrika se voorste wynsektore volgens gehalte en markvraag is, aldus dié vereniging.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos