Trek gerus die kleinbordjies nader

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tapas is deesdae vreeslik gewild op spyskaarte, soos by Kleine Zalze in Stellenbosch. Hulle verander ook gereeld die aanbiedinge.Foto: SUZAAN POTGIETER
Tapas is deesdae vreeslik gewild op spyskaarte, soos by Kleine Zalze in Stellenbosch. Hulle verander ook gereeld die aanbiedinge.Foto: SUZAAN POTGIETER

Elke derde Donderdag in Junie, wat vanjaar op die 17de val, word Wêreld Tapas-dag gevier. Hierdie dag is in 2016 deur Spanje se toerisme-agentskap so verklaar om Spanje se liefde van kleinbordjies op spyskaarte te vier.

Tapas, ook bekend as Spaanse happies, het oorspronklik ontstaan in Andalusië, ’n suidelike provinsie van Spanje. Die woord “tapa” beteken “cover”/bedek en kom moontlik van ’n komplimentêre stukkie ham wat bo-op ’n glas wyn bedien word.

Vandag staan tapas egter bekend as klein porsies kos wat bedien word as ’n peuselhappie voor middag- of aandete. Jy kan egter ook ’n paar tapas bestel om tussen vriende te deel as ’n ete of net om aan te peusel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 183/2
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.05
+0.6%
Rand - Pond
19.92
-0.0%
Rand - Euro
16.81
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,826.98
+0.2%
Silwer
21.62
-0.0%
Palladium
2,019.50
-0.4%
Platinum
944.50
-0.2%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,114
+1.0%
Alle aandele
69,863
+0.9%
Hulpbronne 10
72,290
+0.6%
Industriële 25
78,068
+1.3%
Finansiële 15
16,069
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos