Tuindag gevier met vrolike blomme en groen tuine

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jumat en Ronel Lewies van Perdeskoen in hul tuin. Foto: Verskaf
Jumat en Ronel Lewies van Perdeskoen in hul tuin. Foto: Verskaf

Tuindag is Sondag wyd gevier, selfs met ’n bietjie reën wat die kleurvolle dag net ’n vars lagie reëndruppels gegee het.

Vir Jumat Lewies van Perdeskoen in die Franschhoek-omgewing was dit ’n spesiale dag nadat hy aangewys is as die jaarlikse kompetisiewenner met die beste tuin onder werknemers van die Babylonstoren-landgoed.

Lewies, ’n senior toesighouer by Babylonstoren, en sy vrou, Ronel, ’n werknemer van die landgoed se spa, woon saam met 25 gesinne in Perdeskoen. Hulle sê hul tuin is ’n spanpoging. Sy inspirasie kom uit sy kinderdae toe hy saam met sy pa, Abraham Lewies, in hul tuin gewerk het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 24/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.3%
Rand - Pond
21.53
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,794.40
+0.5%
Silwer
22.95
+0.2%
Palladium
1,803.32
+0.2%
Platinum
957.10
-0.9%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,435
-0.3%
Alle aandele
69,840
-0.2%
Hulpbronne 10
65,443
-0.2%
Industriële 25
93,563
-0.4%
Finansiële 15
13,435
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos