Twee goue bederwe

akkreditasie
Foto:
Foto:

The River Collection Sauvignon Blanc 2021 en Bonnievale Limited Release Cabernet Sauvignon 2019 het albei goud gekry. Gilbert & Gaillard is die uitgewer van ’n aanlyn wyngids in 23 lande en ’n belangrike maatstaf vir wynkelders.

“Dit is altyd verblydend om erkenning te kry; dis ’n riem onder die hart as beoordelaars erkenning gee aan almal wat betrokke is by die produksie van hoëgehaltewyne,” sê Marthinus Rademeyer, hoofwynmaker.

Die beoordelaarspaneel het The River Collection Sauvignon Blanc 2021 beskryf as “skoon, helder en verfrissend”. Van die Bonnievale Limited Cabernet Sauvignon 2019 het die beoordelaars die verouderingspotensiaal geloof, maar ook gesê die wyn vertoon reeds goed. Hierdie derde oesjaar word einde vanjaar uitgereik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 209/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.07
+0.5%
Rand - Pond
20.04
-0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.28
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,826.02
+0.1%
Silwer
21.65
+0.2%
Palladium
2,017.00
-0.5%
Platinum
944.00
-0.3%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,324
+1.3%
Alle aandele
70,067
+1.2%
Hulpbronne 10
72,661
+1.1%
Industriële 25
78,420
+1.7%
Finansiële 15
16,038
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos