Vleis waarop jy kan staatmaak!

akkreditasie
Die beeste op die plaas Ezibusisweni geniet die vryheid en vars gras.  Foto: Verskaf
Die beeste op die plaas Ezibusisweni geniet die vryheid en vars gras. Foto: Verskaf

So gelukkig soos ’n kind op ’n plaasvakansie! Dit is waarskynlik wat jy sal dink as jy sien hoe die diere op Farmer Angus se plaas leef.

Die hoenders, beeste en varke het meer ruimte om op te wei as wat hulle seker nodig het en hulle kry dag ná dag sorg van topgehalte. Alles om die beste, gesondste produkte vir gebruikers te lewer.

Farmer Angus, oftewel Angus McIntosh, se plaas buite Stellenbosch beslaan 126 hektaar en is een van die veeplase in die Wes-Kaap waar beeste nog gras gevoer en in die weiveld grootgemaak word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 176/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos