Wat gis? Doendinge vir laaste lentedae

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Geniet einde van die maand Agulhus se wyn by hul jaarlikse fees.Foto’s: VERSKAF
Geniet einde van die maand Agulhus se wyn by hul jaarlikse fees.Foto’s: VERSKAF

Moenie vergeet van die Agulhas Wine Triangle-fees wat volgende naweek plaasvind nie – dit gaan ’n viering van alles Agulhas wees.

Op die dag kan jy boetiekbier, wyn en musiekuitvoerings geniet terwyl jy aankope kan maak by ’n wynwinkel en uitsien na smullekker produkte van plaaslike produsente.

Agt van die streek se wynplase gaan op die dag daar wees: Black Oystercatcher, The Giant Periwinkle, Ghost Corner, Land’s End en Strandveld Vineyards, Sijnn Wines, Lomond en Bruce Jack Wines.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos