2021 se Mej. SA bied venster op SA se top-ontwerpers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sello Medupe van die modehandelsnaam van Scalo. Foto: Verskaf
Sello Medupe van die modehandelsnaam van Scalo. Foto: Verskaf

Van Suid-Afrika se top-modeontwerpers is verantwoordelik vir die uitrustings wat die top-tien-finaliste op die gala-aand van vanjaar se Mej. Suid-Afrika-kompetisie gaan dra.

Tracy Efstathiou, eienaar van TracyB Swimwear, was al voorheen betrokke by die kompetisie en het vanjaar weer die finaliste se swemdrag ontwerp.

“Vanjaar gebruik ons baie natuurlike, aardse kleure – sag en vroulik met lang, swewende kaftans. Ek is baie opgewonde oor hierdie reeks. Dit is heeltemal anders as my normale skrapse bikini’s, maar dit is steeds baie sexy en stylvol,” sê Efstathiou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.21
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,783.54
-0.6%
Silwer
22.80
-1.5%
Palladium
1,787.87
+2.1%
Platinum
961.70
+0.7%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos