Vandag verskyn die eerste groep skattige babas in Beeldse Baba van die Jaar-kompetisie 2022. Groot pryse is op die spel, soos enkelbeddens van Sealy, swemlesse van Kiddies Aqua Swimming Academy, vakansies van TO Strand en geskenkpakke van Bennetts, Little & Co., LenéShoes Collection en 4aKid. Vir meer inligting oor pryse en die volledige terme en voorwaardes, besoek Beeld se Facebook-blad.