Andrea Meza van Mexico, wat vroeër vanjaar as Mej. Heelal gekroon is, kom binnekort na Kaapstad om die nuwe Mej. SA te help kies.
Meza is in Mei gekroon nadat die kompetisie verlede jaar weens Covid-19 uitgestel moes word. Sy sal haar opvolger as Mej. Heelal in Desember kroon in dié kompetisie waaraan die volgende Mej. SA moontlik gaan deelneem.
Nog ’n beoordelaar vanjaar is die gewilde Pia Wurtzbach,