Beeld se babas in Desember: Stem nou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Vandag verskyn die skattige finaliste in die Desember-groep in Beeld se Baba van die Jaar-kompetisie.

Stemme vir dié groep sluit op 3 November om 12:00. Die stemproses verskyn op die stemstrokie regs onder op hierdie blad. Die volgende spertyd vir inskrywings is 29 Oktober. Die kompetisie duur tot 28 Maart 2022 en daar sal elke maand ’n groep oulike gesiggies wees waaruit lesers hul gunsteling kan kies.

Die wenbaba, die baba in die tweede plek en die baba in die derde plek wen vier maande se swemlesse van R4 000 in die Kiddies Aqua Swimming Academy se selfreddingsprogram vir waterveiligheid (wat ’n swempak en -pet insluit).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.48
+0.4%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,784.43
-0.5%
Silwer
22.85
-1.3%
Palladium
1,794.86
+2.5%
Platinum
954.23
-0.1%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos