Die Burger se lesersfoto's

akkreditasie
Renier le Roux van die Strand het Saterdagaand dié pragfoto geneem en deel dit graag met Die Burger se lesers. Hy sê ‘gedurende die grendeltyd is dit opvallend dat ons sonsondergange baie besonders is’. Inderdaad!
Renier le Roux van die Strand het Saterdagaand dié pragfoto geneem en deel dit graag met Die Burger se lesers. Hy sê ‘gedurende die grendeltyd is dit opvallend dat ons sonsondergange baie besonders is’. Inderdaad!

lesersfoto
Gert Olivier van Chrismar Villas in Bellville bring tydens die inperking tyd in sy aftreeoord se tuin deur en sê ‘die bye is lekker woelig so voor die winter’.
lesersfoto
Manie Theron het hierdie foto van Lalla en Elvis op Caledon se gholfbaan geneem. ‘Wanneer?’ vra dié twee saam met Manie.
lesersfoto
Deon Hoon van Welgemoed, Bellville, is ook soggens vroeg uit die vere en het sonsopkoms oor sy buurt vir Die Burger se lesers ge-kliek.
lesersfoto
Christa Rossouw het sonsopkoms op dag 43 van inperking van haar balkon in Blouberg afgeneem, met ‘die horison behoorlik aan die brand!’
lesersfoto
Vanessa Lourens van Kaapstad sê sy het die maan se opkoms bo die Bolandse berge afgeneem toe ’n hadeda verbyvlieg om dié rooskleurige prentjie nog mooier te maak.
lesersfoto
Die boere in die Overberg is nog besig om hul laaste lande te plant. Reën is geruime tyd al broodnodig, want in die afgelope twee maande het daar byna geen reën geval nie. Hierdie foto is geneem op die plaas Kleindam in die Overberg. Lesersfoto verskaf deur: Marelize Wessels

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.1%
Rand - Pond
19.86
-0.2%
Rand - Euro
16.71
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,774.94
-0.3%
Silwer
20.14
-0.6%
Palladium
2,159.00
+0.3%
Platinum
938.00
0.0%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos