Die donkerte én hoop van die pandemie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Ons hoor altyd van Covid-19, “veilig” toegemessel in ons huise. Min mense dink egter aan die gesondheidswerkers, die “soldate” aan die voorste linies wat sterwendes inneem, geheg raak aan hulle, net om hulle weer te verloor. Maar hulle vier ook diegene wat wonderbaarlik herstel.

Die vervaardigers/regisseurs het vreesloos met hul kameras in sale en na pasiënte gegaan waar geen gesonde tevore was nie. Hulle vertel diegene wat oorleef het se stories oopkop. Kyk hoe ’n dogtertjie by die dood omdraai en ’n staande toejuiging van personeel kry wanneer sy gesond uit die Zuid-Afrikaans-hospitaal stap.

Dit is hierdie stories van mense wat ly en sterf wat die kamera onbevrees vasvang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos