Dié fees bring ’n stukkie hoop

akkreditasie
Nataniël bied Karnaval van die diere saam met die pianiste dr. Charl du Plessis en Megan-Geoffrey Prins sowel as ’n kamerorkes by die Afrikaanse Hoër Seunskool aan.
Nataniël bied Karnaval van die diere saam met die pianiste dr. Charl du Plessis en Megan-Geoffrey Prins sowel as ’n kamerorkes by die Afrikaanse Hoër Seunskool aan.

Vir sommige mense is die Voortrekkermonument ’n heiligdom, vir ander is dit ’n simbool van onderdrukking.

En vanjaar is dit onder die kwessies wat by Aardklop op die verhoog, in beeldende kunste en in gesprekke getakel word.

Daar sal ook gelag en “saam” eerder as in afsondering asemgehaal word, sê Alexa Strachan, feesbestuurder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,785.56
+0.9%
Silwer
24.38
+3.0%
Palladium
2,075.50
-1.3%
Platinum
1,055.69
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos