Een van Die Burger se oudste intekenare word 90

akkreditasie
Nelly Goedhart, wat Saterdag haar 90ste verjaardag vier. Sy is al vir langer as 40 jaar ’n intekenaar van Die Burger.  Foto: Verskaf
Nelly Goedhart, wat Saterdag haar 90ste verjaardag vier. Sy is al vir langer as 40 jaar ’n intekenaar van Die Burger. Foto: Verskaf

Een van Die Burger se oudste intekenare vier Saterdag haar 90ste verjaardag en lees nog elke dag die koerant van hoek tot kant deur.

As Nelly Goedhart nie die dag haar koerant kry nie, is daar moeilikheid, vertel Renee Thyssen, ’n familielid. “Sy is reeds meer as 40 jaar ’n intekenaar.”

Goedhart woon in die eenheid vir verswakte bejaardes by die Eureka-tehuis vir bejaardes in Bellville. Sy het voor haar laaste verjaardag Covid-19 opgedoen. Sy was nie baie siek nie, maar moes drie weke in isolasie wees. “Die afgelope jaar was sy vry van die siekte,” sê Thyssen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.7%
Rand - Pond
21.50
+0.3%
Rand - Euro
18.22
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,782.85
-0.6%
Silwer
22.81
-1.5%
Palladium
1,791.66
+2.3%
Platinum
951.34
-0.4%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos