Familie, gidse maak haar wie sy is, sê Paralimpiese ster

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Louzanne Coetzee wys haar silwer- en brons­medalje.
Louzanne Coetzee wys haar silwer- en brons­medalje.

Die Paralimpiese dubbele medaljewenner Louzanne Coetzee (28) was van kleintyd af so taai soos ’n foksterriër – as sy op iets besluit het, doen sy dit.

Daarom het Pieter Coetzee, haar pa wat buite Bloemfontein boer, geweet sy “ysterkind” gaan dit beslis ver bring met haar atletiek.

“Dis ongelooflik wat sy vermag het met alles wat teen haar tel. Ek is stomgeslaan, maar sy werk hard en sy’t baie deursettingsvermoë. Sy verdien dit.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 22/0
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.1%
Rand - Pond
20.94
+0.2%
Rand - Euro
17.86
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,789.00
+0.3%
Silwer
22.44
-0.3%
Palladium
1,854.01
+0.0%
Platinum
963.52
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,275
-0.4%
Alle aandele
72,688
-0.3%
Hulpbronne 10
69,273
-1.2%
Industriële 25
95,992
-0.0%
Finansiële 15
14,261
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos