Hier is sy: Rapport-lesers se gunsteling-matriek!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Leila Dürr, wenner in Rapport se matriek­afskeidkompetisie, saam met haar dienshond, Sakura, by haar ouerhuis in Pretoria. Foto: Elizabeth Sejake
Leila Dürr, wenner in Rapport se matriek­afskeidkompetisie, saam met haar dienshond, Sakura, by haar ouerhuis in Pretoria. Foto: Elizabeth Sejake

Leila Dürr (18) en haar vierjarige dienshond, Sakura, skryf nou matriekeindeksamen aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria (AHMP).

Dié twee Affies-dames, soos daar na die skool se matrieks verwys word, is al sedert Leila se gr. 10-jaar onskeibaar.

Sakura het selfs haar eie matriekbalkie en blou Affies-pet. Die skool se gr. 8-leerlinge groet hul vierpotige skoolmaat met die woorde: “Dag, dame Sakura, jy is elke Affie se gunsteling-blaffie!”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 233/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 97/8
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 130/4
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 113/1
Northern Cape 0
Rand - Dollar
17.18
-0.2%
Rand - Pond
20.92
+0.1%
Rand - Euro
18.04
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,782.71
-0.2%
Silwer
22.71
-0.1%
Palladium
1,857.50
+0.2%
Platinum
1,009.00
+0.3%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,000
+0.2%
Alle aandele
74,116
+0.1%
Hulpbronne 10
72,910
-0.4%
Industriële 25
91,365
+0.6%
Finansiële 15
15,602
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos