Deel

Leerlinge, skryf nou in vir ‘Sarie’ se Voorbladgesig

akkreditasie
Schané Venter, die 2019-wenner van Sarie Voorbladgesig.
Schané Venter, die 2019-wenner van Sarie Voorbladgesig.

Hoërskoolleerlinge kan die eerste keer in die geskiedenis van die tydskrif Sarie se Voorbladgesig vir ’n splinternuwe afdeling van die gewilde kompetisie inskryf.

Luidens ’n verklaring van Michélle van Breda, Sarie se redakteur, was daar in 2019 meer as een miljoen besoeke aan die webtuiste deur mense wat hulself of andere vir die kompetisie ingeskryf het, asook mense wat vir hul gunstelinge gestem het.

In die kompetisie kan lesers inskryf vir die kans om as wenner op een van Sarie se 12 voorblaaie in die jaar te verskyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.14
+0.9%
Rand - Pond
22.34
+0.4%
Rand - Euro
19.77
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.21
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
987.99
+1.6%
Palladium
1,444.29
+2.7%
Goud
1,976.77
+0.4%
Silwer
22.94
-0.2%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,757
0.0%
Alle aandele
75,243
0.0%
Hulpbronne 10
65,777
0.0%
Industriële 25
101,692
0.0%
Finansiële 15
15,282
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos