Jou lyf sal saligheid onthou

akkreditasie
By Standford Valley Guest Farm kan jy heeldag op jou bed lê en lees, jou saans oorgee aan die fynproewer-maaltye, of jy kan die plaas geniet en gaan stap of bergfietsry.                                                                               Foto’s: CLIFFORD ROBERTS
By Standford Valley Guest Farm kan jy heeldag op jou bed lê en lees, jou saans oorgee aan die fynproewer-maaltye, of jy kan die plaas geniet en gaan stap of bergfietsry. Foto’s: CLIFFORD ROBERTS

Die R43-hoofpad loop deur Stanford en sy buurdorpe is Gansbaai en Hermanus.

Die eerste stilhouplek toe ons van die R43 afdraai, is die toerismeburo in Queen Victoriastraat, waar ek die oulike Historical Stanford on Foot-boekie koop en ook die Stanford-kos-wyn-en-aktiwiteitskaart gratis kry.

Hierin kan jy inligting vind oor rotskuns, plekke om diere te voer en groot katte te kyk, en trekker- en viertrek-motorfietsritte. Die omgewing om die Kleinrivier-mond is nie alleen dié plek vir voëls kyk of stap nie, maar ook vir hengel en bergfietsry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.91
-0.2%
Rand - Pond
20.14
-0.1%
Rand - Euro
17.05
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,753.62
-0.3%
Silwer
19.40
-0.7%
Palladium
2,154.50
-0.2%
Platinum
912.50
-0.2%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,200
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos