Kaapstad-marathon in ‘Faf-broekie’ as geld bly instroom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Henry Cock (35) draf elke dag ’n halfmarathon van 21,1 km in ’n poging om die Guinness-Wêreldrekord op te stel vir die persoon wat die meeste agtereenvolgende halfmarathons voltooi. Hier draf Cock Dinsdagmiddag saam met Kapenaars in Seepunt op die promenade. Hy het in Julie in Kosibaai weggespring en hardloop al 96 dae aaneen. Hy doen dit ook ter bewusmaking van geestesgesondheid. Foto: Jaco Marais

’n Johannesburgse sakeman wat die Suid-Afrikaanse kuslyn kafdraf om mense bewus te maak van geestesgesondheid, sal die Kaapstad-maraton Sondag in ’n Faf-broekie voltooi as hy voor dan R1 miljoen insamel.

Henry Cock probeer om 133 dae ná mekaar ’n halfmarathon-afstand van 21,1 km al langs die land se kus te draf.

Hy het op 8 Julie vanjaar in Kosibaai weggespring en trek nou op dag 96 van sy tog.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos