Kankerlyertjie (4) bly glimlag ondanks struikelblokke

akkreditasie
Skylar Meyer (4) skaterlag al is sy in die hospitaal.  Foto: Verskaf
Skylar Meyer (4) skaterlag al is sy in die hospitaal. Foto: Verskaf

Sy sal binnekort minstens ’n maand in ’n “glaskas” in afsondering moet bly, maar selfs dit is nie genoeg om klein Skylar Meyer (4) se aansteeklike glimlag te laat verdwyn nie.

Inteendeel, die verskeie sessies chemoterapie, operasies en erge pyn het haar veggees sterker gemaak en mense verwys liefdevol na haar as ’n “vegter-prinses”.

Vandeesweek durf Skylar weer ’n week van chemo-behandelings aan om ’n tumor op haar lewer te verklein nadat fase 4-neuroblastoomkanker in April vanjaar by haar gediagnoseer is. Haar ma, Chantal Meyer, sal haar bystaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos