Kasteel bied vol program om Erfenisdag te vier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Lugfoto van die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad.Foto: Luigi Bennett
’n Lugfoto van die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad.Foto: Luigi Bennett

Die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad beloof ’n reeks opwindende geleenthede vir die naweek om Erfenismaand en Toerismemaand saam met ander museums en die Kongres van Tradisionele Leiers (Contralesa) te vier.

Op Wêreldtoerismedag Maandag gaan die Kasteel ook deelneem aan ’n debat oor die vasteland heen oor hoe Afrikalande hul “ingewikkelde verlede” hanteer.

Vanjaar se tema vir Erfenisdag op Vrydag is “Die jaar van Charlotte Maxeke: Viering van SA se ontasbare kulturele erfenis”, terwyl die tema vir Wêreldtoerismedag “Toerisme vir inklusiewe groei” is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 26/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,787.08
-0.3%
Silwer
23.95
-0.9%
Palladium
1,988.00
-1.0%
Platinum
1,020.00
-1.2%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.2%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.4%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos