Kleurryke ontwerpe dié seun se kaartjie na Kaapstad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Clayden Botes besig met sy ontwerpe.
Clayden Botes besig met sy ontwerpe.

Teken en ontwerp is vir Clayden Botes (13) nie net terapeuties nie.

Dié talentvolle seun van Ballito aan die KwaZulu-Natalse noordkus hoop ook sy kleurvolle kunswerke verkoop goed genoeg sodat hy nog kunsvoorraad kan koop, én dat hy en sy ma, Antoinette, kan bekostig om na Kaapstad te verhuis. Clayden wil daar na ’n kunsskool gaan en droom daarvan om eindelik ’n animasiekunstenaar te word.

Outisme is op sesjarige ouderdom by hom gediagnoseer. Clayden het Woensdag telefonies uit sy tuisdorp vertel hy teken sedert sy kleuterdae graag, maar dat hy van 11-jarige ouderdom ernstiger daarop begin fokus het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos