‘Kokkedoor’-man hervat weer sy staptog

akkreditasie
Plakkies in alle kleure. Leroux van Vuuren was sy plakkies waarmee hy van Gauteng na Kaapstad loop. Foto: Facebook
Plakkies in alle kleure. Leroux van Vuuren was sy plakkies waarmee hy van Gauteng na Kaapstad loop. Foto: Facebook
Foto: Facebook

Die Kokkedoor-finalis Leroux van Vuuren (50) het ná twee “siek dae” weer sy epiese tog te voet hervat.

Van Vuuren is weens voetbeserings vir twee dae deur ’n dokter op Williston in die Noord-Kaap aangeraai om te rus, maar dit het hom nie gekeer om aan te hou stap nie.

Van Vuuren het op 6 April sy tog van 1 600 km in Vanderbijlpark begin en sal tot in Tygerberg, Kaapstad, stap. Hy samel geld in vir die slagoffers van die loopbrugtragedie van die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.70
+0.8%
Rand - Euro
17.24
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,839.13
-0.1%
Silwer
24.16
+0.0%
Palladium
2,039.15
+1.8%
Platinum
1,041.10
+1.4%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,434
-0.1%
Alle aandele
76,095
-0.1%
Hulpbronne 10
77,268
+0.4%
Industriële 25
95,339
-0.3%
Finansiële 15
15,103
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos