KYK: Man en sy hond stap 830 km om honde te help

akkreditasie
Jaxx op dag een van die staptog in Plettenbergbaai. Foto: Verskaf
Jaxx op dag een van die staptog in Plettenbergbaai. Foto: Verskaf

Dit het hulle presies ’n maand geneem om van Plettenbergbaai na Kaapstad te stap – ’n hele 828 km ver.

Dit was alles vir ’n goeie doel – om geld in te samel vir die redding, rehabilitasie en hervestiging van verlate poolhonde, of poolhonde waarna hul eienaars weens die Covid-19-pandemie nie meer kan omsien nie.

Desmond Langkilde (62) en sy rooi Siberiese poolhond-reun, Jaxx, het op 30 Julie op Plettenbergbaai hul eerste skof na Knysna aangedurf, maar moes sommer gou al ’n effense ompad loop toe hulle op ’n trop bobbejane afkom. Op 30 Augustus het hulle by hul eindbestemming in Mouillepunt, Kaapstad, aangekom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos