Man van Delft hoop sy skip sal kom deur sy houtwerk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van Khayalethu Mbethe (57) se werk en die gereedskap wat hy gebruik.
Van Khayalethu Mbethe (57) se werk en die gereedskap wat hy gebruik.

Hy is al meer as 20 jaar gelede vrygelaat, maar sukkel steeds weens sy misdaadagtergrond om werk te kry. Khayalethu Mbethe (57) van Delft het dus begin om houtwerk te doen met die hout wat hy optel.

Mbethe sê hy kan meubels maak, maar hy hou veral daarvan op skippies te maak.

Nou leer hy ook die vaardigheid aan kinders in die omgewing wat belangstelling toon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.12
+1.0%
Rand - Pond
21.48
+0.4%
Rand - Euro
18.16
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,793.99
+0.0%
Silwer
23.37
+0.9%
Palladium
1,795.50
+2.5%
Platinum
957.42
+0.2%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,119
+1.1%
Alle aandele
69,464
+1.2%
Hulpbronne 10
65,176
+1.7%
Industriële 25
93,121
+0.2%
Finansiële 15
13,350
+2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos