Mathys Roets vat die pad saam met Xtreme Bikers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Henk Cilliers langs sy motorfiets voor die Gariepdam.  Foto: Verskaf
Henk Cilliers langs sy motorfiets voor die Gariepdam. Foto: Verskaf

Mathys Roets en die Xtreme Bikers-klub van Bloemfontein ry laat die stof staan vir liefdadigheid.

Die gewilde sanger en die motorfietsklub, wie se lede bestaan uit makelaars, prokureurs en advokate, durf ’n tog van 2 420 km op grootliks grondpaaie aan om geld in te samel vir Mooihawe, ’n tehuis vir bejaardes.

Henk Cilliers, wat as die Xtreme Bikers se bendeleier bekend staan, sê die Covid-19-pandemie het Mooihawe in ernstige finansiële nood gedompel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 39/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,786.60
-0.4%
Silwer
23.95
-0.9%
Palladium
1,994.00
-1.0%
Platinum
1,019.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.2%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.4%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos