MES – 35 jaar van naastediens

akkreditasie
Leerlinge by een van MES se naskoolsentrums geniet storietyd danksy ’n skenking van storieboeke.
Leerlinge by een van MES se naskoolsentrums geniet storietyd danksy ’n skenking van storieboeke.

In 1986 het Mould Empower Serve (MES), ’n Christelike maatskaplike ontwikkelingsorganisasie, met ’n uitreikprogram begin waarin kospakkies aan haweloses en die werklose gemeenskap van Hillbrow in Johannesburg uitgedeel is.

Oor die jare het die organisasie na ander stede in die land uitgebrei. So het hy hoop gebring en die onmiddellike en korttermyn-behoeftes van haweloses en werklose gemeenskappe in Johannesburg, Kaapstad, Port Elizabeth en Kempton Park het aandag begin kry.

Vandag bou MES steeds op hierdie beginsels, sê Leona Pienaar, uitvoerende hoof van MES. Sy en haar span werk in dié stadium aan die feesvieringe vir hul 35ste bestaansjaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos