’n Paar dinge om te weet

akkreditasie
Greyton. Foto: Brian Wood
Greyton. Foto: Brian Wood

Die vierde jaarlikse Greyton Art Walk vind van 20 tot 22 November op dié Wes-Kaapse kunsdorpie plaas.

Altesaam 34 kunstenaars stal hul werke by die Art Centre in die NG Kerk se saal uit, terwyl daar ook 25 huisgalerye op die dorp geskep word. Meer as 800 kunswerke sal te sien wees. Bekende kunstenaars soos Portchie, Willie Jacobs en David Kuijers se werke is onder die wat groot belangstelling ontlok. Portchie het ook een van sy vrolike werke geskenk om opgeveil te word ten bate van die Rooikruis op die dorp. Om meer inligting te kry, stuur ’n e-pos na greytonartwalk@­gmail.com.

Die Kleine Zalze-wynlandgoed buite Stellenbosch het die beste gevaar in Diners Club se jaarlikse Platter’s-wyngradering. Sewe van hul wyne het die topgradering van vyf sterre behaal. Dié wyne is hul Chenin Blanc (Vineyard Selection) 2019, Chenin Blanc Amphora 2018, Chenin Blanc (Family Reserve) 2019, Whole Bunch Shiraz 2017, Cabernet Sauvignon (Family Reserve) 2017, Sauvignon Blanc (Family Reserve) 2019 en Grenache Amphora 2017.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.64
-0.1%
Rand - Pond
20.14
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,792.59
+0.2%
Silwer
20.66
-0.1%
Palladium
2,199.33
-2.0%
Platinum
941.50
-0.4%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos