Opwindende, kleurvolle, besige tyd wag op hulle

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Van links is Megan Holmes (Mev. Doof SA), Darren Archer (Mnr. Doof SA) en Chanike Viljoen (Mej. Doof SA).Foto: Coléne Burger Photography
Van links is Megan Holmes (Mev. Doof SA), Darren Archer (Mnr. Doof SA) en Chanike Viljoen (Mej. Doof SA).Foto: Coléne Burger Photography

’n “Opwindende, kleurvolle en besige tyd” wag op Chanike Viljoen­, Mej. Doof SA, Megan Holmes, Mev. Doof SA, en Darren­ Archer, Mnr. Doof SA.

Die drie wenners kom nog tot verhaal nadat hulle verlede week op ’n glansgeleentheid by die Radisson-hotel-en-konferensiesentrum in Kempton Park gekroon is.

“Dit is ’n opwindende tyd en ook baie groot uitdaging wat op my wag, maar ek is opgewonde. Ek wil soveel liefdadigheidswerk as moontlik doen en probeer om mense se lewe beter te maak,” sê Viljoen, wat doof gebore is en as boekhouer werk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos