Perde én manne gereed vir dié Vergete Grootpad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die ses perde wat eersdaags op ’n rit van Hopetown af na Ceres vertrek, is gesond, fiks en werk goed saam as ’n span. Foto: Verskaf
Die ses perde wat eersdaags op ’n rit van Hopetown af na Ceres vertrek, is gesond, fiks en werk goed saam as ’n span. Foto: Verskaf

Hulle oefen “dat dit klap” en die ses perde is mooi gesond, fiks én werk saam as ’n span – gereed om die Vergete Grootpad van Hopetown se historiese ossewabrug tot in Ceres in die Koue Bokkeveld aan te pak.

Dié ses perde, voor ’n vierwielperdewa ingespan, vertrek oor minder as twee weke van Hopetown om so ver as moontlik die spoor van die Gibson-broers se perdekoetsroete tydens die diamantstormloop in die 1870’s te volg.

Die leisels van die ses swart perde van die Vreugde-Vlaamperdstoetery word om die beurt deur Piet Coetzer, Shattie van Huyssteen en Klasie Lombard van die Senekal-omgewing gehou, terwyl Gerhard Bosch logistieke steun uit ’n voertuig sal verleen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 1/1
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 97/6
North West 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.1%
Rand - Pond
19.99
-1.1%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.7%
Goud
1,783.98
+0.2%
Silwer
24.17
-0.5%
Palladium
2,019.47
-2.8%
Platinum
1,046.39
-0.3%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.5%
Industriële 25
85,379
-0.2%
Finansiële 15
13,931
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos