Reyneke Mostert is wenbaba vir Oktober

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Reyneke Mostert is die Okto­ber-wenner in Beeld se Baba van die Jaar-kompetisie.
Reyneke Mostert is die Okto­ber-wenner in Beeld se Baba van die Jaar-kompetisie.

Reyneke Mostert van Kelland, Randburg, is die Oktober-wenner van Beeld se Baba van die Jaar-kompetisie.

As ’n maandwenner kry Reyneke ’n R1 000-geskenkpak van Bennets, ’n R500-geskenkbewys van 4aKid, ’n gasverskyning van R1 600 van Ollie die Singende Nar op sy verjaardagpartytjie en een maand se gratis swemlesse in die Kiddies Aqua Swimming Academy se selfreddingswaterveiligheidsprogram van R1 000 (swemsak en swempet ingesluit).

Reyneke is op 10 Desember 2020 in die Genesis-kraam­kliniek gebore.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 106/4
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
Royal AM 1
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 101/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.1%
Rand - Pond
20.08
+0.6%
Rand - Euro
16.98
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,771.81
+0.5%
Silwer
23.95
+3.4%
Palladium
2,099.89
+3.8%
Platinum
1,041.00
+0.3%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.7%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos