SA se tien mooistes pak kospakkies vir honger kinders

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vyf Mej. SA-finaliste van die Wes- en Oos-Kaap. Van links is Catherine Groenewald (Constantia), Zimi Mabunzi (eQonce), Bianca Bezuidenhout (Strand), Jeanni Mulder (Seepunt) en Kaylan Matthews (Gqeberha). Foto: Jaco Marais
Vyf Mej. SA-finaliste van die Wes- en Oos-Kaap. Van links is Catherine Groenewald (Constantia), Zimi Mabunzi (eQonce), Bianca Bezuidenhout (Strand), Jeanni Mulder (Seepunt) en Kaylan Matthews (Gqeberha). Foto: Jaco Marais

Die 120 000 kospakkies wat die Mej. SA-toptien Donderdag gehelp pak het, sal help om honger laerskoolkinders van Elsiesrivier op die Kaapse Vlakte te voed.

Ongeveer 300 kinders van die Leonsdale Primary School in Elsiesrivier sal daagliks kos kry te danke aan die skenkings, sê Edward Rasmus, skoolhoof. Daar is ook ander skole wat skenkings ontvang.

Dit het swaar gegaan by dié skool tydens die inperking en weens vrese oor die koronavirus het baie ouers nie hul kinders skool toe gestuur nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos