Sakeman verbeter Guinness-rekord ter wille van geestesgesondheid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Henry Cock (voor in rooi) saam met ander hardlopers. Foto: Verskaf
Henry Cock (voor in rooi) saam met ander hardlopers. Foto: Verskaf

’n Johannesburgse sakeman het die Guinness-wêreldrekord vir mans vir die meeste opeenvolgende halfmarathons verbeter in ’n poging om geld ten bate van geestesgesondheid in te samel en bewusmaking daaroor te bevorder.

Henry Cock het dié rekord met sy 76ste opeenvolgende halfmarathon Dinsdag in Sedgefield verbeter. Hy mik nou daarna om die algehele titelhouer vir die meeste opeenvolgende halfmarathons te word wanneer hy op 17 November sy 133ste opeenvolgende halfmarathon sal kafdraf.

Vir hom is dit in baie opsigte makliker om daagliks vir 133 opeenvolgende dae ’n halfmarathon te hardloop as wat dit vir sommige mense is om uit die bed op te staan, sê hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos