Drie gelukkige Beeld-lesers gaan vandag ’n lugbraaier (airfryer) van R2 600 elk van Philips SA wen.
Lees meer op bl. 8 en 9 van By oor wat jy alles met ’n lugbraaier kan doen.
Dit is wel nie die enigste pryse wat vandag in Wen met Beeld se skatkis op die spel is nie.