Tuindag: Loer hier vir idees om jou dag op te tower

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Natasha Johannes van Delft, Kaapstad, wys haar groentetuin en hoe haar blommekrans vir Tuindag op Sondag 17 Oktober gaan lyk.
Natasha Johannes van Delft, Kaapstad, wys haar groentetuin en hoe haar blommekrans vir Tuindag op Sondag 17 Oktober gaan lyk.

Sondag is Tuindag, so stuur solank jou uitnodigings aan vriende en familie om saam te kuier, of beplan jou eie spesiale dag.

As jy lekker idees en plantinspirasie vir die groot dag benodig, het Gardenday.co.za nuttige inligting om jou te help om die perfekte viering te beplan, insluitende idees vir resepte, aflaaibare uitnodigings vir jou viering en dinge om saam met die kinders te doen en te maak in die tuin.

Kry die jongste nuus, inligting en inspirasie by @GardenDaySA op die Candide-app, Facebook, Instagram, TikTok en Twitter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,784.47
-0.5%
Silwer
22.84
-1.4%
Palladium
1,796.50
+2.6%
Platinum
966.72
+1.2%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos