Virus kom klop ná 19 jaar van grasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Louis van der Westhuizen en sy vrou, Wilna Loxley-Ford, op een van hul vele staptogte.
Louis van der Westhuizen en sy vrou, Wilna Loxley-Ford, op een van hul vele staptogte.

Wat maak ’n man as jy 62 is, al 19 jaar met ’n ander man se hart rondloop en emmers vol energie het? Jy vat jou presenthart, pak die langpad aan en leef jou belangstellings in stap, die natuurlewe en sport uit.

En jy leef en jy leef . . . jy kan stap, maar nie van die onafwendbare weghardloop nie.

Ons praat vandag van Louis van der Westhuizen, ’n Pretorianer wat in 2002 in die ou Christiaan Barnard-gedenkhospitaal in Kaapstad ’n nuwe lewe gekry het. Rapport het onlangs met hom gepraat op een van sy vele kampeer- en staptogte in Suid-Afrika. Hy en sy vrou, Wilna Loxley-Ford, het vir die soveelste keer ’n draai in die Kaap kom maak om aan sy begeerte na avontuur te voldoen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,783.84
+0.8%
Silwer
24.33
+2.7%
Palladium
2,071.00
-1.5%
Platinum
1,054.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos